Numbers 19:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet sederhout en hisop en skarlaken neem en dit in die middel van die brand van die koei gooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy moet sederhout, ’n hisoptakkie en rooi wol in die vuur gooi waarin die koei verbrand word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die priester moet sederhout en hisop en skarlakendraad neem en dit binne-in die brand van die koei gooi. |
| Afrikaans 1983 | Die priester moet sederhout, hisop en bloedrooi wolstof op die koei gooi wat verbrand word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna moet die priester 'n stukkie sederhout, 'n marjoleintakkie en 'n karmosynrooi toutjie neem en dit binne-in die vuur gooi waarin die koei verbrand word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester moet 'n stukkie sederhout, 'n hisop-takkie en rooi tou neem en hy moet dit in die vuur gooi waar hulle die koei verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die priester moet dan ’n stukkie sederhout, hisoptakkies en ’n stukkie rooi wol in die vuur gooi waarin die koei verbrand word. |