Numbers 19:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester Eleasar moet van haar bloed met sy vinger neem en van haar bloed sewe maal reg voor die tent van samekoms sprinkel.
Afrikaans (NLV) 2011 Eleasar sal dan van die bloed vat en dit met sy vinger sewe keer voor die tabernakel gaan sprinkel.
Afrikaans 1933/1953 En die priester Ele sar moet van haar bloed met sy vinger neem en van haar bloed sewe maal in die rigting van die voorkant van die tent van samekoms sprinkel.
Afrikaans 1983 Hy moet dan van die koei se bloed op sy vinger neem en dit sewe keer in die rigting van die ingang van die tent van ontmoeting sprinkel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priester Eleasar moet van haar bloed met sy vinger neem en hy moet van die bloed sewe keer in die rigting van die Tent van Ontmoeting se ingang sprinkel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet hy van die koei se bloed op sy vinger neem en hy moet dit sewe maal spat teen die ingang van die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy moet dan van die bloed in ’n bak opvang en met sy vinger sewe keer daarvan in die rigting spat van die ingang van die tent waar Ek aanbid word.