Numbers 19:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle moet haar aan die priester Eleásar gee, dat hy haar buite die laer kan uitlei, en iemand moet haar voor sy aangesig doodmaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Gee haar vir die priester Eleasar. Hy sal haar buite die kamp vat waar sy voor hom geslag sal word.
Afrikaans 1933/1953 En julle moet haar aan die priester Ele sar gee, en hulle moet haar buitekant die laer uitbring en voor hom slag.
Afrikaans 1983 Gee haar vir die priester Eleasar, en hy moet haar buitekant die kamp laat uitbring en voor hom laat slag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle moet haar vir die priester Eleasar gee. Hy moet haar uit die kamp neem en sy moet voor hom geslag word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die koei vir die priester Eleasar gee. Eleasar moet haar na buite die kamp bring en hulle moet haar slag, Eleasar moet ook daar wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bring haar vir die priester Eleasar sodat hy haar uit die kamp kan uitvat en haar daar kan laat slag.