Numbers 19:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit moet vir hulle 'n ewige insetting wees dat hy wat die skeidingswater sprinkel, sy klere moet was; en hy wat aan die water van skeiding raak, sal tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is vir julle ’n reël wat onveranderlik vas staan. Die persoon wat die reinigingswater sprinkel, moet ook sy klere was. Enigeen wat aan die reinigingswater vat, sal onrein wees tot in die aand. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit moet vir hulle 'n ewige insetting wees. En die een wat die reinigingswater sprinkel, moet sy klere was; en die een wat aan die reinigingswater raak, sal tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans 1983 | “Dit is vir julle 'n vaste instelling. “Die persoon wat die reinigingswater sprinkel, moet self ook sy klere was, en enigeen wat aan die reinigingswater raak, sal die res van die dag onrein wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit moet vir altyd vir hulle 'n vaste voorskrif wees. “ ‘Die een wat die reinigingswater sprinkel, moet sy klere was, en die een wat aan die reinigingswater raak, is onrein tot die aand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet altyd dit doen. Die persoon wat die water gespat het wat iemand rein laat word het, moet sy klere was. En iemand wat aan daardie water raak, sal tot die aand onrein wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is ’n permanente reël. Die persoon wat die reinigingswater sprinkel, moet agterna ook sy klere was. Enige persoon wat aan die reinigingswater raak, sal vir die res van die dag onrein wees. |