Numbers 19:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elkeen wat aan iemand raak wat met 'n swaard verslaan is in die oop veld, of aan 'n dooie of aan 'n mensbeen of 'n graf, sal sewe dae lank onrein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat buite in die veld aan ’n lyk vat van iemand wat met ’n swaard doodgemaak is of vanself doodgegaan het, en iemand wat aan ’n mens se beendere of ’n graf vat, is vir sewe dae onrein. |
| Afrikaans 1933/1953 | En elkeen wat in die oop veld aan iemand raak wat deur die swaard verslaan is, of aan 'n dooie of aan 'n mens se doodsbeen of aan 'n graf, sal sewe dae lank onrein wees. |
| Afrikaans 1983 | Enigiemand wat in die veld aan 'n persoon raak wat doodgemaak is, of aan iemand wat gewoon gesterf het, of aan 'n mensbeen of aan 'n graf, sal sewe dae lank onrein wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Elkeen wat in die oop veld aan iemand raak wat met 'n swaard doodgemaak is, of aan iemand wat gesterf het, of aan 'n menslike been, of aan 'n graf, sal sewe dae lank onrein wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer enige persoon buite in die veld aan die dooie liggaam raak van iemand wat in 'n oorlog gesterf het of hy raak aan iemand anders wat dood is of aan 'n dooie mens se bene of aan 'n graf, dan sal hy sewe dae lank onrein wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Enigiemand wat in die veld aan die liggaam raak van ’n soldaat wat dood is, of selfs aan ’n persoon wat aan natuurlike oorsake dood is, of selfs aan ’n geraamte of ’n graf, mag vir sewe dae geen amptelike godsdienstige take in die tent verrig of daar naby kom nie. |