Numbers 19:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elke oop voorwerp waar geen deksel op gebind is nie, is onrein. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Enige leë houer waarop daar nie ’n deksel was nie, is ook onrein. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook al die oop goed wat nie met 'n deksel toegebind word nie, is onrein. |
| Afrikaans 1983 | Ook elke gebruiksvoorwerp wat nie met 'n deksel toegemaak is nie, sal onrein wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En elke oop pot waarop daar nie 'n deksel vasgebind is nie, is onrein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke oop pot of kruik wat nie 'n deksel op het wat iemand daar vasgebind het nie, sal onrein wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke houer met kos of water wat nie ’n deksel opgehad het nie, is ook onrein. |