Numbers 19:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat aan die lyk van iemand raak, sal sewe dae lank onrein wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Iemand wat aan ’n lyk vat, is sewe dae lank onrein.
Afrikaans 1933/1953 Die een wat aan 'n dooie, enige lyk van 'n mens, raak, hy sal sewe dae lank onrein wees.
Afrikaans 1983 “Iemand wat aan die lyk van 'n mens raak, sal sewe dae lank onrein wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Iemand wat aan 'n dooie raak, aan enige mens se lyk, is onrein sewe dae lank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer iemand aan 'n mens se dooie liggaam raak, dan sal daardie persoon sewe dae lank onrein wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Iemand wat aan ’n lyk raak, mag vir ’n week nie enige amptelike godsdienstige funksies verrig by die tent waar Ek aanbid word nie.