Numbers 18:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet dit op elke plek eet, julle en julle huisgesinne, want dit is julle loon vir julle diens in die tent van samekoms. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy en jou huis mag op enige plek daarvan eet. Dit is jou vergoeding vir die werk wat jy by die tabernakel doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle mag dit op enige plek eet, julle en jul huisgesin; want dit is vir julle 'n loon vir jul dienswerk by die tent van samekoms. |
| Afrikaans 1983 | Julle en julle gesinne mag op enige plek daarvan eet. Dit is die beloning vir julle dienswerk by die tent van ontmoeting. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle en julle gesinne mag dit op enige plek eet, want dit is vir julle 'n beloning in ruil vir julle dienswerk by die Tent van Ontmoeting. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle en julle huisgesinne mag julle deel van die tiendes eet op enige plek, want dit is julle beloning vir die werk wat julle doen in die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle mag die deel wat oorbly, op enige plek saam met julle gesinne eet, want dit is die Here se beloning vir die werk wat julle in die tent doen daar waar Hy aanbid word. |