Numbers 18:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom moet jy vir hulle sê: As julle die beste daarvan afgehaal het, moet dit vir die Leviete gereken word as die opbrings van die dorsvloer en as die opbrings van die parskuip. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê vir hulle: Wanneer julle die beste dele daarvan gee, word dit beskou as die Leviete se offer uit die oes en die druiwevat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet dan vir hulle sê: As julle die beste daarvan afgee, sal dit vir die Leviete gereken word as opbrings van die dorsvloer en as opbrings van die parskuip. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet vir die Leviete sê: As julle die beste daarvan as offergawe bring, sal dit vir julle beskou word as julle deel van die opbrengs van die dorsvloer en die parskuip. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy moet ook vir hulle sê, ‘As julle die beste daarvan aanbied, dan word dit vir die Leviete gereken as die opbrengs van 'n dorsvloer en die opbrengs van 'n parskuip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet ook vir hulle sê: Wanneer julle die beste deel gewy het, dan is die deel wat oorbly vir die Leviete soos die koring wat hulle van die dorsvloer moet kry, en soos die wyn wat hulle uit die parskuip moet kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê ook vir die Leviete: As julle die beste deel bring, sal dit gesien word as julle offer van julle dorsvloer of julle wynpers af. |