Numbers 18:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van al julle gawes moet julle elke hefoffer van die HERE bring, van al die beste daarvan, die heilige deel daarvan.
Afrikaans (NLV) 2011 Sorg dat julle die heel beste daarvan vir die Here gee.
Afrikaans 1933/1953 Van al jul gawes moet julle die hele offergawe aan die HERE afgee, van al die beste daarvan, as die heilige gawe wat daarvan moet afgaan.
Afrikaans 1983 Van alles wat aan julle gegee word, moet julle die beste en die mees gewyde deel as offergawe aan die Here bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit al julle geskenke moet julle die volle wydingsgeskenk vir die Here aanbied, uit al die beste geskenke 'n deel daarvan as sy heilige gawe.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet van alles wat julle kry, elke maal vir My die deel gee wat Ek moet kry. Julle moet die beste deel daarvan aan My wy.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak seker dat julle net die beste van wat julle kry, vir die Here opsy sit.