Numbers 18:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hierdie offergawe van julle moet aan julle gereken word asof dit die koring van die dorsvloer is en soos die volheid van die parskuip. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit sal beskou word asof dit julle graan van die dorsvloer af en julle eerste wyn van die wynpers af is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle offergawe sal vir julle gereken word soos koring van die dorsvloer af en soos die volle opbrings uit die parskuip. |
| Afrikaans 1983 | Julle offergawe sal beskou word asof dit koring is wat van die dorsvloer af kom en asof dit uit die volle opbrengs van die parskuip kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle wydingsgeskenk sal vir julle gereken word soos die koring van die dorsvloer en soos die volle opbrengs van die parskuip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit moet julle offers vir My wees, dit is dieselfde soos wanneer julle koring van die dorsvloer en wyn uit die parskuip gekry het en gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sal dit beskou asof dit die eerste koring van julle eie land of die eerste wyn van julle wynperse af is. |