Numbers 18:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Alles wat in Israel gewyd word, sal joue wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Enigiets of iemand wat spesiaal aan die Here afgestaan is, word ook joune. |
| Afrikaans 1933/1953 | Alles wat onder die ban is in Israel, moet joue wees. |
| Afrikaans 1983 | Alles wat in Israel as banoffer aan die Here gewy word, is joune. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alles wat onder die ban is in Israel, kom jou toe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles in die land Israel wat gewy is, moet joune wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke offer wat spesiaal deur die Israeliete vir My opsy gesit word, behoort ook aan julle. |