Numbers 18:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En alles wat eers ryp is in die land wat hulle na die HERE sal bring, sal joue wees; elkeen wat rein is in jou huis, moet daarvan eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die eerste oes van die land wat hulle vir die Here bring, is ook joune. Almal in jou huis wat rein is, mag dit eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die eerstelinge van alles wat in hulle land is, wat hulle aan die HERE bring, moet joue wees. Elkeen wat rein is in jou huis, mag dit eet. |
| Afrikaans 1983 | Die eerste van alles wat hulle land oplewer en wat hulle vir die Here bring, is joune. Elkeen in jou huis wat rein is, mag daarvan eet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die eerste opbrengs van alles wat op hulle land is, wat hulle vir die Here bring, kom jou toe. Elkeen in jou huis wat rein is, mag daarvan eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die eerste van alles wat in die grond groei en wat hulle vir My bring, moet joune wees. Elkeen in jou huisgesin wat rein is, mag daarvan eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die eerste vars vrugte wat aan hulle bome ryp geword het en wat hulle vir My bring, behoort ook aan julle. Elkeen in jou huis wat voldoen aan my voorskrifte om My te dien by die tent waar Ek aanbid word, mag daarvan eet. |