Numbers 17:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het die latte voor die aangesig van die HERE neergelê in die tent van die Getuienis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het die stokke in die tabernakel voor die Here gaan neersit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het die stawe voor die aangesig van die HERE in die tent van die Getuienis neergesit. |
| Afrikaans 1983 | Moses het toe die kieries neergesit in die tent met die getuienis, in die teenwoordigheid van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het die stawwe voor die Here neergesit in die tent met die Getuienis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het die kieries voor die Here neergesit in die tent waarin die tien gebooie is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het toe die kieries gevat en hulle in die tent gaan neersit, daar waar die Here se ark staan. |