Numbers 17:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet hulle neerlê in die tent van samekoms voor die Getuienis, waar Ek jou sal ontmoet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan sit hierdie stokke in die tabernakel daar voor die ark van die verbond neer waar Ek julle ontmoet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet hulle wegsit in die tent van samekoms voor die Getuienis waar Ek met julle saamkom. |
| Afrikaans 1983 | Sit die kieries dan voor die getuienis in die tent van ontmoeting, waar Ek julle ontmoet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sit dit dan neer in die Tent van Ontmoeting voor die Getuienis waar Ek julle sal ontmoet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet jy die kieries neersit in die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn, jy moet dit sit voor die kis waarin die tien gebooie is en waar Ek aan julle verskyn, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sit dan die kieries voor die ark in die tent neer, daar waar Ek julle altyd ontmoet om met julle te praat. |