Numbers 17:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Israel het met Moses gespreek en gesê: Kyk, ons sterf, ons vergaan, ons vergaan almal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het toe vir Moses gesê: “Dit is verby met ons! Ons is almal daarmee heen! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die kinders van Israel met Moses gespreek en gesê: Kyk, ons sterwe, ons vergaan, ons almal vergaan! |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het toe vir Moses gesê: “Dit is klaar met ons! Ons gaan tot niet, ons gaan almal tot niet! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Israeliete het vir Moses gesê: “Kyk, ons vergaan; ons gaan tot niet. Ons gaan almal tot niet! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe sê die Israeliete vir Moses: “Ons sal sterf! Ons sal almal sterf! Nie een van ons sal oorbly nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Israeliete sê toe vir Moses: “Ons is so goed as dood! Dis verby met ons almal! |