Numbers 17:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het so gedoen: soos die HERE hom beveel het, so het hy gedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het gemaak soos die Here vir hom gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het dit gedoen; soos die HERE hom beveel het, so het hy gedoen. |
| Afrikaans 1983 | Moses het gedoen presies soos die Here hom beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het dit gedoen. Soos die Here hom beveel het, presies so het hy gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het gedoen wat die Here vir hom gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het gedoen wat die Here vir hom gesê het. |