Numbers 16:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Doen dit; Neem vir julle wierookpanne, Korag, en sy hele menigte;
Afrikaans (NLV) 2011 Korag, jy en jou meelopers moet vir julle vuurpanne kry.
Afrikaans 1933/1953 Doen dit: Neem vir julle vuurpanne, Korag en sy hele bende,
Afrikaans 1983 Korag, jy en almal by jou moet dít doen: vat môre vir julle vuurpanne,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle moet die volgende doen: Korag, jy en jou hele bende, vat vir julle vuurpanne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Korag, jy en al jou vriende, dit is wat julle moet doen: Julle moet panne neem,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [6-7] Korag, jy en jou trawante moet so maak: Kry vir julle elkeen ’n bak met warm kole in waarop julle wierook vir die Here kan brand. Bring dit dan môre na die altaar toe. Daar sal ons sien wie die Here kies as die persoon wat Hom verteenwoordig. Dis nie ons wat te ver gegaan het nie, maar eerder julle klomp Leviete wat julle te veel aanmatig.”