Numbers 16:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die wat in die plaag gesterf het, was veertien duisend sewe honderd, buiten die wat gesterf het in die saak van Korag.
Afrikaans (NLV) 2011 In die plaag is daar egter 14 700 mense dood. Dit is nou bo en behalwe dié wat in die Koraggebeure dood is.
Afrikaans 1933/1953 En die wat deur die plaag gesterf het, was veertien duisend sewe honderd, buiten die wat gesterf het om Korag se ontwil.
Afrikaans 1983 Daar het veertien duisend sewe honderd deur die plaag omgekom, afgesien van dié wat deur Korag se toedoen gesterf het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié wat deur die plaag omgekom het, was veertienduisend sewehonderd, naas dié wat oor die saak van Korag dood is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 14 700 mense wat gesterf het. Korag en sy vriende het ook gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Behalwe die mense wat in Korag se opstand dood is, is daar daardie dag nog 14 700 mense dood.