Numbers 16:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het tussen dooies en lewendes gestaan; en die plaag is opgehou.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het tussen dié wat reeds dood was en dié wat nog gelewe het, gaan staan. Die plaag het toe opgehou.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl hy tussen die dooies en die lewendes staan, het die plaag opgehou.
Afrikaans 1983 Hy het gaan staan tussen dié wat al dood was en dié wat nog geleef het, en die plaag het opgehou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het tussen die dooies en die lewendes gaan staan en die plaag het opgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Terwyl hy daar staan tussen die mense wat gesterf het en die mense wat nog gelewe het, het daar nie meer mense gesterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl hy nog so tussen die mense, die lewendes en die dooies, staan, het die epidemie skielik opgehou.