Numbers 16:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses en Aäron het voor die tent van samekoms gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses en Aäron het toe by die ingang van die tabernakel gaan staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Moses en Aäron tot voor die tent van samekoms kom, |
| Afrikaans 1983 | Moses en Aäron het toe na die voorkant van die tent van ontmoeting toe gegaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses en Aäron het toe tot voor die Tent van Ontmoeting gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Moses en Aäron by die tent kom, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses en Aäron het toe by die ingang van die tent gaan staan, |