Numbers 16:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Moses dit hoor, val hy op sy aangesig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Moses hoor wat hulle sê, het hy op die grond neergeval. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Moses dit hoor, het hy op sy aangesig geval; |
| Afrikaans 1983 | Toe Moses dit hoor, het hy op sy knieë geval en gebid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Moses dit hoor, het hy op sy gesig neergeval. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Moses dit hoor, het hy gaan lê met sy gesig teen die grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Moses dit hoor, het hy op sy knieë neergeval en begin bid. |