Numbers 16:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester Eleasar het die koper wierookpanne geneem waarmee die wat verbrand is, geoffer het; en daar is breë plate gemaak vir 'n bedekking van die altaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Eleasar, die priester, het toe die bronsvuurpanne wat die mans gebruik het toe hulle in die vuur dood is, bymekaargemaak. Hy het daaruit ’n deksel vir die altaar gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die priester Ele sar die kopervuurpanne geneem wat die mense wat verbrand is, gebring het, en hulle het dit plat geslaan as 'n oortreksel vir die altaar --
Afrikaans 1983 Die priester Eleasar het toe die bronsvuurpanne gevat wat by die altaar gebruik is deur die manne wat verbrand is, en hulle uitgeklop en die altaar daarmee oorgetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priester Eleasar het toe die bronsvuurpanne gevat wat die mense wat verbrand is, nadergebring het, en hulle het dit uitgeklop as plaatwerk vir die altaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priester Eleasar het toe die brons panne geneem en hy het hulle plat geslaan en die plate teen die altaar vasgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die priester Eleasar het toe die kopervuurbakke gevat, hulle laat platslaan en ’n deksel vir die altaar daarmee gemaak.