Numbers 16:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met Eleásar, die seun van die priester Aäron, dat hy die vuurpanne uit die brand opneem en die vuur daar oorkant uitstrooi; want hulle is geheilig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê vir die priester Eleasar, Aäron se seun, dat hy die vuurpanne met wierook uit die brand moet herwin, want hulle behoort aan God. Hy moet die kole gaan weggooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sê aan Ele sar, die seun van die priester Aäron, dat hy die vuurpanne uit die brand moet wegneem en die vuur ver weg moet strooi; want hulle is heilig -- |
| Afrikaans 1983 | “Sê vir die priester Eleasar seun van Aäron hy moet die vuurpanne wegvat waar die brand was en die kole êrens weggooi, want die kole is aan die Here gewy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Sê vir Eleasar, seun van die priester Aäron, hy moet die vuurpanne uit die brand haal en die kole vuur ver weg uitstrooi, want hierdie dinge is heilig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Sê vir die priester Eleasar seun van Aäron hy moet die panne optel en die kole weggooi, want |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê nou vir die priester Eleasar, Aäron se seun, hy moet die kopervuurbakke wat in die vuur beland het, daar gaan uithaal, want hulle behoort aan My. Die kole wat daarin is, moet hulle iewers gaan weggooi. |