Numbers 16:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy klaar was met die spreek van al hierdie woorde, het die grond wat onder hulle was, uitmekaar gekloof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het dit skaars gesê of die aarde het onder hulle oopgeskeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hy al hierdie woorde klaar gespreek het, skeur die grond wat onder hulle was, |
| Afrikaans 1983 | Net toe Moses klaar gepraat het, skeur die grond onder hulle oop |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net toe hy al hierdie woorde klaar gesê het, het die grond onder hulle oopgeskeur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Moses dit gesê het, het die grond onder daardie mense oopgeskeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses se woorde was nog nie behoorlik koud nie, |