Numbers 16:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met die vergadering en sê: Staan op van rondom die tabernakel van Korag, Datan en Abiram.
Afrikaans (NLV) 2011 “Sê vir die mense dat hulle moet padgee van Korag, Datan en Abiram se tente af.”
Afrikaans 1933/1953 Spreek met die vergadering en sê: Maak dat julle wegkom rondom die woning van Korag, Datan en Ab¡ram!
Afrikaans 1983 “Sê vir die gemeente: Gee pad van Korag, Datan en Abiram se tente af!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Sê vir die volksvergadering, ‘Gee pad rondom die blyplekke van Korag, Datan en Abiram!’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Sê vir die volk hulle moet weggaan van Korag, Datan en Abiram se tente.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê vir al die mense om pad te gee van Korag, Datan en Abiram se tente af.”