Numbers 16:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Skei julle uit hierdie vergadering uit, dat Ek hulle in 'n oomblik kan verteer.
Afrikaans (NLV) 2011 “Staan weg van hierdie mense af dat Ek hulle met een slag kan vernietig!”
Afrikaans 1933/1953 Skei julle af van hierdie vergadering, en Ek sal hulle in 'n oomblik verteer.
Afrikaans 1983 “Gee pad van hierdie gemeente af, dat Ek hulle in 'n oogwink kan vernietig.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Onttrek julle aan hierdie volksvergadering, sodat Ek hulle in 'n oogwink kan vernietig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet weggaan van hierdie volk, Ek wil hulle dadelik laat sterf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Staan eenkant toe, weg van hierdie klomp mense af, want Ek wil hulle hier en nou van die aarde afvee.”