Numbers 16:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het gestuur om Datan en Abiram, die seuns van Eliab, te roep, en hulle het gesê: Ons sal nie optrek nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het toe Datan en Abiram, die seuns van Eliab, na hom toe laat roep. Hulle het laat weet: “Ons sal nie kom nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het gestuur om Datan en Ab¡ram, die seuns van El¡ab, te laat roep; maar hulle het gesê: Ons sal nie opkom nie. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Moses vir Datan en Abiram, seuns van Eliab, laat roep. Maar hulle het gesê: “Ons sal nie kom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het iemand gestuur om Datan en Abiram, seuns van Eliab, te roep. Maar hulle het gesê: “Ons sal nie gaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het toe vir Korag en vir Datan en Abiram, seuns van Eliab, laat roep, maar hulle het gesê: “Ons sal nie kom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Moses vir Datan en Abiram, die seuns van Eliab, laat roep, maar hulle het geweier om na hom toe te kom. |