Numbers 16:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het jou nader gebring en al jou broers, die seuns van Levi, saam met jou; en soek julle ook die priesterskap? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het vir jou en jou Levietebroers by jou, naby Hom laat kom. Wil julle dan nou vir julle ook die priesterdiens inpalm? |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hy jou laat nader kom het en al jou broers, die kinders van Levi, saam met jou -- dat julle nou ook die priesteramp begeer? |
| Afrikaans 1983 | Hy het jóú, Korag, en al jou Levitiese ampsgenote saam met jou laat diens doen in die heiligdom, maar nou wil julle ook nog die priesterskap inpalm! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het jou en al jou broers, die Leviete, saam met jou tot Hom laat nader; maar nou eis julle ook die priesterskap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Korag, die Here het jou en al die ander Leviete saam met jou naby Hom laat kom. Wil julle nou ook priesters wees? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Korag, is dit nie genoeg van ’n eer vir julle nie? Wil julle nou die priesterskap ook inpalm? |