Numbers 15:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan moet hy saam met 'n bul 'n spysoffer bring van drie tiendes meel gemeng met 'n halwe hin olie.
Afrikaans (NLV) 2011 moet jy ook ’n graanoffer van vier en ’n half kilogram meel gemeng met twee liter olie daarmee saam bring.
Afrikaans 1933/1953 moet hy by die jong bul as spysoffer bring drie-tiendes van 'n efa fynmeel met 'n half-hin olie gemeng.
Afrikaans 1983 moet jy by die bul vier en 'n half kilogram meel, gemeng met twee liter olie, as graanoffer bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet daar saam met die jong bul 'n graanoffer gebring word wat bestaan uit drie tiendes van 'n efa gesifte meel, klam gemaak met 'n halwe hin olyfolie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan moet hy saam met die bul ook 'n koring-offer gee van drie tiendes van 'n efa van die beste meel wat hy meng met 'n halwe hin olyf-olie
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) dan moet die graanoffer wat daarmee saamgaan, bestaan uit vier en ’n half kilogram meel gemeng met twee liter olyfolie.