Numbers 15:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as drankoffer moet jy 'n derde deel van 'n hin wyn berei as lieflike geur aan die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarby saam gaan ’n drankoffer van een en ’n derde liter wyn. Bring dit vir die vreugde van die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n derde van 'n hin wyn vir die drankoffer moet jy as lieflike geur aan die HERE bring. |
| Afrikaans 1983 | en daarby een en 'n derde liter wyn as drankoffer. Jy moet dit bring dat dit vir My, die Here, aanvaarbaar is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en as drankoffer moet jy 'n derde hin wyn aanbied as 'n geurige offer vir die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hy moet 'n derde hin wyn gee om 'n drank-offer te wees. Dit moet 'n offer wees wat lekker ruik vir My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en een en ’n half liter wyn wat as ’n drankoffer saamgebring moet word. Dan sal die offer se geur vir My aanvaarbaar wees. |