Numbers 15:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of vir 'n ram moet jy vir 'n spysoffer twee tiendes meel gemeng met 'n derde van 'n hin olie berei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saam met ’n ram moet jy ’n graanoffer bring van drie kilogram meel, gemeng met een en ’n derde liter olie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Of vir 'n ram moet jy as spysoffer berei twee-tiendes van 'n efa fynmeel, met 'n derde van 'n hin olie gemeng. |
| Afrikaans 1983 | “Vir 'n ram moet jy 'n graanoffer aanbied van drie kilogram meel, gemeng met een en 'n derde liter olie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Of as dit vir 'n ram is, moet jy 'n graanoffer van twee tiendes van 'n efa meel gesifte meel bring, klam gemaak met 'n derde hin olyfolie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Of wanneer iemand 'n skaap-ram offer, dan moet hy ook 'n koring-offer gee van twee tiendes van 'n efa van die beste meel wat hy meng met 'n derde hin olyf-olie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As dit ’n ram is wat geoffer word, moet die graanoffer bestaan uit drie kilogram meel gemeng met een en ’n half liter olyfolie, |