Numbers 15:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland uitgelei het om jou God te wees; Ek is die HERE jou God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is die Here julle God wat julle uit Egipte laat trek het sodat Ek julle God kan wees. Ek is die Here julle God.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is die HERE julle God wat julle uit Egipteland uitgelei het om vir julle 'n God te wees. Ek is die HERE julle God. |
| Afrikaans 1983 | Ek is die Here julle God wat julle uit Egipte gebring het om vir julle 'n God te wees. Ek is die Here julle God.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is die Here, julle God, wat julle uit Egipteland laat wegtrek het om vir julle 'n God te wees. Ek is die Here, julle God.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is julle God die Here wat julle uit die land Egipte gebring het sodat Ek julle God kan wees. Ek is julle God die Here.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is die Here julle God wat julle uit Egipte uit laat trek het sodat Ek alleen julle God kan wees. Ja, Ek is die Here julle God!” |