Numbers 15:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele vergadering het hom buitekant die laer gebring en hom met klippe gestenig, sodat hy gesterf het; soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hom toe buite die kamp gevat en hom daar met klippe doodgegooi, soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die hele vergadering hom buitekant die laer uitgebring en hom gestenig, dat hy gesterf het, soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hom toe uitgebring buite die kamp en hom met klippe doodgegooi. So het hy dan gesterf, soos die Here vir Moses beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele volksvergadering het hom uit die kamp geneem, en hom met klippe doodgegooi. Hy het gesterf, soos wat die Here Moses beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hele vergadering het hom uit die kamp geneem en hulle het hom doodgegooi met klippe. Hy het gesterf soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het hom toe uit die kamp uitgevat en hom met klippe doodgegooi soos die Here vir Moses gesê het. |