Numbers 15:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Moses: Die man moet sekerlik gedood word; die hele vergadering moet hom buitekant die laer met klippe stenig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê toe vir Moses: “Die man moet tereggestel word! Die hele gemeenskap moet hom buite die kamp met klippe doodgooi.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die HERE vir Moses: Die man moet sekerlik gedood word; die hele vergadering moet hom buitekant die laer stenig. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het toe vir Moses gesê: “Die man moet beslis sterwe. Die hele gemeente moet hom buite die kamp met klippe doodgooi.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die Here vir Moses: “Die man moet beslis sterf. Die hele volksvergadering moet hom buite die kamp met klippe doodgooi.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het toe vir Moses gesê: “Die man moet sterf, dit is seker. Die hele volksvergadering moet hom buite die kamp doodgooi met klippe.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê die Here vir Moses: “Die man moet doodgemaak word! Vat hom uit die kamp uit en laat die volk hom met klippe doodgooi.” |