Numbers 15:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom in bewaring geplaas, omdat daar nie aangekondig is wat met hom gedoen moet word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het hom aangehou omdat hulle nie geweet het wat om met hom te maak nie.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het hom in die gevangenis gesit, want dit was nie beslis wat met hom gedoen moes word nie.
Afrikaans 1983 Hulle het hom aangehou, want dit was nie duidelik wat hulle met hom moes doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hom onder bewaking gehou, omdat dit nie duidelik was wat met hom gedoen moet word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het nie geweet wat hulle moet doen met hom nie, en hulle het hom by hulle gehou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat niemand heeltemal seker was wat om met hom te doen nie, het hulle hom opgesluit gehou.