Numbers 15:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat hom gevind het terwyl hy hout bymekaarmaak, het hom na Moses en Aäron en na die hele vergadering gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense wat hom gevang het, het hom toe voor Moses, Aäron en die res van die gemeenskap gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat hom gekry het terwyl hy hout bymekaarmaak, het hom na Moses en Aäron en na die hele vergadering gebring. |
| Afrikaans 1983 | Die mense wat hom gekry het terwyl hy besig was om hout bymekaar te maak, het hom na Moses, Aäron en die hele gemeente toe gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle wat op hom afgekom het terwyl hy hout bymekaarmaak, het hom na Moses, Aäron en die hele volksvergadering gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat hom gekry het toe hy die hout bymekaargemaak het, het hom na Moses en Aäron en die hele volksvergadering gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense wat hom op heterdaad betrap het, het hom na Moses, Aäron en die res van die volk toe gevat om oor sy lot te besluit. |