Numbers 15:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl die kinders van Israel in die woestyn was, het hulle 'n man gekry wat op die sabbatdag hout bymekaarmaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl hulle in die woestyn was, het hulle op ’n man afgekom wat besig was om op die Sabbat hout op te tel.
Afrikaans 1933/1953 En toe die kinders van Israel in die woestyn was, het hulle 'n man gekry wat op die sabbatdag hout bymekaarmaak.
Afrikaans 1983 Terwyl die Israeliete in die woestyn was, het hulle 'n man gekry wat op die sabbat hout bymekaarmaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die Israeliete in die woestyn was, het hulle 'n man gekry wat op die Sabbatdag hout bymekaarmaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die Israeliete in die woestyn was, het hulle op die Sabbatdag iemand gekry wat hout bymekaarmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n dag terwyl die Israeliete weer in die woestyn was, het hulle agtergekom dat ’n sekere man op die sabbat vuurmaakhout bymekaargemaak het.