Numbers 15:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Alles wat die HERE julle deur die hand van Moses beveel het, van die dag af dat die HERE Moses beveel het, en verder onder julle geslagte; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit kan in die toekoms gebeur dat julle nageslag nalaat om alles te doen wat die Here vir julle deur Moses beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | alles wat die HERE julle deur Moses beveel het van die dag af dat die HERE dit beveel het en verder in julle geslagte -- |
| Afrikaans 1983 | dat julle nie handel volgens alles wat Ek julle deur Moses beveel het van die dag af waarop Ek dit gegee het en verder in julle nageslagte nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ja, alles wat die Here julle by monde van Moses beveel het, van die dag af toe die Here dit beveel het, en daarna, vir julle nageslagte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het vir Moses gesê om alles vir julle te sê, en dit bly waar van die dag toe Ek dit gesê het tot die tyd van julle nageslag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Of dat julle kinders dalk in die toekoms per ongeluk nie alles doen soos die Here dit wil hê nie. |