Numbers 15:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle gedwaal het en al hierdie gebooie wat die HERE met Moses gespreek het, nie onderhou het nie,
Afrikaans (NLV) 2011 “Iemand kan miskien vergeet om die voorskrifte na te kom wat die Here vir Moses gegee het.
Afrikaans 1933/1953 Verder, as julle jul misgaan en nie al hierdie gebooie doen wat die HERE aan Moses meegedeel het nie --
Afrikaans 1983 “Dit kan gebeur dat julle onopsetlik sondig en nie handel volgens al die gebooie wat Ek, die Here, aan Moses gegee het nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Dit kan gebeur dat julle onopsetlik iets verkeerds doen en nie al hierdie gebooie nakom wat die Here aan Moses opgedra het nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het ook vir Moses gesê: “Wat moet julle doen wanneer julle 'n fout maak en julle doen nie alles wat Ek vir Moses gesê het nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit kan dalk gebeur dat een van julle ’n fout maak en nie al hierdie reëls nakom wat die Here vir Moses gegee het nie.