Numbers 15:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die eerste van julle deeg moet julle aan die HERE 'n hefoffer gee in julle geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke geslag moet hierdie offer uit die eerste growwe meel vir die Here bring.
Afrikaans 1933/1953 Van die eerstelinge van julle growwe meel moet julle 'n offergawe aan die HERE gee in julle geslagte.
Afrikaans 1983 Al julle geslagte moet altyd weer 'n offergawe van die eerste growwe meel aan My gee.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit julle eerste baksel moet julle en julle nageslagte aan die Here 'n wydingsgeskenk afstaan.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle en julle nageslag moet altyd vir My 'n offer gee van die eerste deeg wat julle knie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie gebruik om die eerste growwe meel van die oes aan My te offer moet ook in die toekoms deur julle kinders nagekom word.”