Numbers 15:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan moet julle, as julle van die brood van die land eet, 'n hefoffer aan die HERE bring.
Afrikaans (NLV) 2011 en julle van die opbrengs van die land eet, moet julle daarvan vir die Here offer.
Afrikaans 1933/1953 moet julle, as julle van die brood van die land eet, 'n offergawe aan die HERE afgee.
Afrikaans 1983 en julle eet van die land se brood, moet julle 'n offergawe vir My bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en julle van die land se brood eet, moet julle vir die Here 'n •wydingsgeskenk eenkant sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en julle eet van die kos wat die land vir julle gee, dan moet julle vir My 'n deel van die kos gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en julle eet brood van die graan wat julle daar geoes het, moet julle onthou om vir die Here ’n offer te bring.