Numbers 15:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land kom waarheen Ek julle bring,
Afrikaans (NLV) 2011 “Gee vir die Israeliete die volgende voorskrifte: Wanneer julle in die land kom wat Ek vir julle gee,
Afrikaans 1933/1953 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land kom waarheen Ek julle bring,
Afrikaans 1983 “Sê vir die Israeliete: As julle in die land kom waarheen Ek julle bring,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Wanneer julle in die land aankom waarheen Ek julle gaan neem,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer julle in die land kom waarnatoe Ek julle bring,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As julle in die land Kanaän aankom