Numbers 15:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Een wet en een manier sal vir julle geld en vir die vreemdeling wat by julle vertoef.
Afrikaans (NLV) 2011 Dieselfde voorskrifte en dieselfde bepalings geld vir jou en die vreemdeling wat by jou oorbly.
Afrikaans 1933/1953 Een wet en een reg moet geld vir julle en vir die vreemdeling wat by julle vertoef.
Afrikaans 1983 Een en dieselfde wet en bepaling moet op julle en op die vreemdeling wat by julle woon, van toepassing wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dieselfde wet en dieselfde bepaling geld vir julle en vir vreemdelinge wat tydelik by julle verblyf het.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle en die vreemdelinge wat by julle woon, moet almal doen wat Ek wil hê en wat Ek besluit.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***