Numbers 15:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Almal wat uit die land gebore is, moet hierdie dinge op hierdie manier doen deur 'n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE te bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke permanente inwoner moet so maak wanneer hy ’n vuuroffer bring om vir die Here vreugde te bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Elke kind van die land moet hierdie dinge op dieselfde manier doen, om 'n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE te bring. |
| Afrikaans 1983 | Elke landsburger wat 'n vuuroffer wil aanbied, wat deur My, die Here, aanvaar word, moet dit op dieselfde manier doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Elke landsburger moet dit so doen om 'n offergawe, 'n geurige offer vir die Here, aan te bied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke Israeliet moet dit doen wanneer hy vir My 'n vuur-offer gee wat lekker moet ruik vir My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke Israeliet is verplig om hierdie offer volgens my voorskrifte aan My te bring. Dan is dit vir My aanvaarbaar. |