Numbers 15:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volgens die getal wat julle moet berei, so moet julle met elkeen doen volgens hulle getal.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy moet so maak met elke offer wat jy bring.
Afrikaans 1933/1953 Volgens die getal wat julle berei -- so moet julle doen by elkeen volgens hulle getal.
Afrikaans 1983 Julle moet so maak met elke dier wat julle as vuuroffer aanbied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoeveel julle ook al offer, presies so moet julle dit doen by elke offer, afgesien van die getal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dit doen saam met elke dier wat julle offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As daar meer as een dier geoffer word, moet die ander offers van meel en wyn ook volgens die aantal diere vermeerder word.