Numbers 14:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As die HERE 'n welbehae in ons het, dan sal Hy ons in hierdie land bring en dit aan ons gee; 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Afrikaans (NLV) 2011 As die Here ons liefhet, sal Hy ons in die land laat kom en dit vir ons gee. Dit is ’n baie vrugbare land.
Afrikaans 1933/1953 As die HERE 'n welbehae in ons het, sal Hy ons in hierdie land inbring en dit aan ons gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Afrikaans 1983 As die Here ons goedgesind is, sal Hy ons na hierdie land toe bring en dit aan ons gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As die Here ons goedgesind is, sal Hy ons in hierdie land inneem en dit vir ons gee – 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As die Here goed is vir ons, dan sal Hy ons in hierdie land bring en Hy sal dit vir ons gee. Dit is 'n land waar daar baie melk en heuning is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die Here tevrede met ons is, sal Hy ons help om hierdie land in te neem en daar te gaan bly. Soos ons vroeër vir julle gesê het: dit is ’n land waar dit lyk of die melk en heuning oral in strome loop.