Numbers 14:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het met die hele menigte van die kinders van Israel gespreek en gesê: Die land wat ons deurgetrek het om dit te verken, is 'n uitermate goeie land. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het vir die gemeenskap van die Israeliete gesê: “Die land wat ons gaan verken het, is ’n besondere mooi land. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die hele vergadering van die kinders van Israel toegespreek en gesê: Die land wat ons deurgetrek het om dit te verken, is 'n buitengewoon goeie land. |
| Afrikaans 1983 | en vir die hele vergadering Israeliete gesê: “Die land wat ons gaan verken het, is 'n buitengewoon goeie land. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vir die hele volksvergadering van die Israeliete gesê: “Die land wat ons deurkruis het om dit te verken, is 'n buitengewoon goeie land. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle het vir die hele vergadering van die Israeliete gesê: “Ons het deur die land gegaan en ons het na die land gaan kyk. Dit is 'n baie goeie land, baie goed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en vir die hele vergadering wat daar bymekaar was, gesê: “Dit is ’n ongelooflike mooi land waarna ons gaan kyk het. |