Numbers 14:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josua, die seun van Nun, en Kaleb, die seun van Jefunne, wat was van die wat die land verken het, het hulle klere geskeur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua, seun van Nun, en Kaleb, seun van Jefunne, wat saam die land gaan verken het, het hulle klere geskeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Josua, die seun van Nun, en Kaleb, die seun van Jefunne, twee van die wat die land verken het, het hulle klere geskeur |
| Afrikaans 1983 | Ook het Josua seun van Nun, en Kaleb seun van Jefunne, manne wat saam die land verken het, hulle klere geskeur, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josua, seun van Nun, en Kaleb, seun van Jefunne, twee van dié wat die land verken het, het hulle klere geskeur |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua seun van Nun en Kaleb seun van Jefunne was twee van die manne wat gaan kyk het hoe die land lyk. Hulle het hulle klere geskeur |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Nun se seun Josua en Jefunne se seun Kaleb, twee van die leiers wat saam was Kanaän toe, het van hartseer hulle klere stukkend geskeur |