Numbers 14:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moenie optrek nie, want die HERE is nie onder julle nie; dat julle nie voor julle vyande verslaan word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie nou optrek nie. Die Here is nie saam met julle nie. Julle vyande sal julle nou afmaai.
Afrikaans 1933/1953 Moenie optrek nie, want die HERE is nie in julle midde nie -- anders word julle verslaan voor julle vyande.
Afrikaans 1983 Moenie gaan nie, want die Here is nie by julle nie. Julle sal deur julle vyande verslaan word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie optrek nie, want die Here is nie in julle midde nie; daarom moet julle nie optrek nie. Julle mag nie deur julle vyande verslaan word nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie gaan nie, want die Here is nie by julle nie. As julle in die land ingaan, dan sal die vyande julle oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie die land probeer inneem nie, want die Here keur nie julle planne goed nie. Daarom is Hy nie by julle nie. Julle vyande gaan julle platloop.